Mar 18, 2011 | The VODessa Files
Vervreemding in die ekstreem: ’n Oorsig oor normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal Burgert A. Senekal Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans Universiteit van die Vrystaat Voice of Destruction (V.O.D.) is in die middel-1980’s deur...